Menu Close

Sendingwerk – Kenia

Oppad na Malaysië & Indonesië

Prys Jesus! Baie dankie vir al die gebede! Ons visa is goedgekeur.

Ons bid dat die Here ook die ander kontakte vir elke plek sal bring soos Hy wil. Sondag, 5 Maart 2017,  moet ons koebaai sê na 3 jaar by “In Step”. Ons gaan die mense en kinders baie mis!

Baie dankie vir al die gebede. Sondagaand, 5 Maart 2017 het ons totsiens gese vir ons In Step familie. Al die liefde was oorweldigend. Ons prys Jesus vir die wonderlike voorreg om ons lewens te kon deel met die mense van ‘ In Step Children’s Home’ die afgelope 3 jaar. Ons gaan ons Keniaanse familie baie mis maar weet daar is n nuwe hoofstuk wat wag.

Ons vertrek  Dinsdag, 6 Maart 2017  Malaysië en Indonesië toe vir die volgende maand. Bid dat ons baie sal leer gedurende die volgende fase van blootstelling aan die Moslem wereld. Het  ‘n wonderlike dag!

Liefde Erich en Alna xx

previous arrow
next arrow
Slider

previous arrow
next arrow
Slider
error: Content is protected !!