Menu Close

Sendingwerk – Palu

Vergadering met Hoofman

Jesus is die enigste Redder!??????✝

Op Goeie Vrydagoggend het ons ń vergadering met die hoofman van ń kamp waar+- 600 mossies bly in ń kampdorp. Almal het hul huise en van hul familie verloor. Die Here het vir ons twee dae terug ń deur begin oopmaak hier. Bid dat as dit die Here se wil is Hy ń weg vir ons sal oopmaak deur hierdie hoofman. Bid asb v wysheid! Ons wil net die Here se wil hê en nie ons eie. Dankie vir al julle omgee en bid.??✝??✝

Het ‘n vergadering vir 9:00 Palu tyd geskeduleer.

Op Woensdag het die hoof van hierdie tentdakskamp ons om die kamp geneem om 8 van die opsieners van die 16 afdelings van die kamp te ontmoet. Plan is om saammet die kampleier die ander 8 opsieners vandag te ontmoet, plus die buurtleier.

Die voorneme is om daar hulpverleningshulp te lewer voordat ons vertrek, en reël vir maniere om hulle gedurende Junie / Julie te bedien.

Baie van die inwoners van die tentkamp het familielede verloor weens die aardbewing, maar nie almal nie. Baie het hul besighede en al hul aardse besittings verloor.

Die Here het die deure so groot oop gemaak vir die bediening in Palu Alles in plek laat val op die bepaalde uur.
Ons aanbid n opgestane Here Groot en magtig
Jul gebede maak ons taak so maklik
Dankie Erich en Alna

You cannot copy content of this page