Menu Close

Taalklas – Malaysië

Erich het geleer on n sarong te vou en te dra soos die locals.

Tammy, Nandi, ek, Erich en Mike. Ons het vanoggend hul taalklas bygewoon. Nandi leer hul Malay elke oggend vir die afgelope 2 jaar.

Dis wonderlik om mense te sien wat J begin volg het in die M wereld nadat hulle afgetree het.

Dis moontlik vir mense om n visa te kry wat hulle noem ‘ Malaysian my second home’ Dis spesiaal vir ouer mense en dit maak dit moontlik vir afgetreede mense om in die land langtermyn te bly.

Tammy was nooit voorheen in ‘n ander land nie en nou leef sy reeds 2 jaar as n ambassadeur van J in n m land. Bid dat Nandi deur hul vriendskap Jesus sal volg.

Oppad met die ferry. Ons het gister by Jeff en sy familie gebly.Baie geleer by die span wat reeds 12 jaar hier werk. 

error: Content is protected !!