Menu Close

Sendingwerk – Palu

Statistiek Tentkamp Balaroa

Inwoners: omtrent 1000 ( moet wees om 124 kinders onder 3 jaar te akkommodeer ?).

Ontmoet: Regerings beampte, RT, Kamp kommandant, en 18 blok-hoofde. Verskeie ander kontakte.

Kinders onder 3: 124

Doeke uitgedeel: 4000 (saam met 10 pakke v oumense).

Nutriente bokse melk uitgedeel: 450g x 18 vir babas onder 6 maande.
400g x 106 vir babas/kleuters onder 3 jaar.

Kostes: R11 000

JUN/JUL: Bimbel oop deur.

Alle nodige bedienings-kontakte in plek.

Bedieningsplatvorm is gestig. Kan nou net voortgaan om dit uit en op te bou.

Alle gewenste/gebidde ? uitkomste bereik. Buitengewone suksesverhaal.

As jul dalk wonder waarom hul babadoeke en melk uit gedeel het
Dit was die mense se grootste behoefte en ook water is nodig ?

Alle eer slegs aan die Here ons God.
PRYS DIE HERE!!!

You cannot copy content of this page