Menu Close

Span Suid-Afrikaners

Hello daar! Ons span Suid afrikaners wat 12 dae in Egipte is. Sover soos Sodwana, Ermelo en Pretoria. Meeste van hulle het M lande al besoek soos Afghanistan,  Pakistan Iran en Turkey.

Almal het n Hart vir moslems. Het gister paasfees gevier saam met ‘n Hollandse egpaar wat reeds 17 jaar hier werk.

Moskee ,bidmatjies in moskee, Koptiese grotkerk en heerlike Egiptiese kos.

error: Content is protected !!