Menu Close

 Sendingwerk – Malaysië

Sjinese Kinderkerk

Net 6 Klein sjinesies in die kinderkerk. Vrydag en saterdag is naweek in Malaysia.Vrydag is kerk en moskeedag.

Hul het sjinese kerk by gewoon  hul mag Jesus, maar mag nie met  moslems oor geloof praat nie.

Die predikant wat weg is  het voluit vir Jesus gewerk en getuig.   Niemand weet waar hy is nie.

Jesus liefde

 Erich en Alna


error: Content is protected !!