Menu Close

Sendingwerk – Palu

Oppad na Palu

previous arrow
next arrow
Slider

Ons is oppad Palu toe.✈ Dankie vir jul gebede.?? Soveel groepe vertrek vanaf die lughawe Mekka toe vir hul pelgrimstog.?? Bid dat Jesus homself aan hul sal openbaar????

Elke groep het gewoonlik diedelfde uniform aan en dieselfe kleur tasse.

You cannot copy content of this page