Menu Close

Sendingwerk – Indonesië

Nuwe Huurhuis

previous arrow
next arrow
Slider

Erich en Alna het op 9 Augustus 2017 ‘n huis gekry  Die Here is sooo goed  vir ons. In die skyfies kan die voordeur gesien word en die blomme is in tuine oppad skool toe. Ons loop skool toe  en die winkels is ook baie naby.

Dankie vir jul gebede. Als val net in plek. Die Here is groot en wonderlik. En die Here het wonderbaarlik voorsien vir huur. Ons moet vir hele jaar vooruitbetaal. Toe skenk iemand uit die bloute ons die hele 95% van die jaar se huur. HALLELUJAH!!!! Nie uit die bloute….uit die hemel . Waarlik ons is geseëndes van ons Here. Dankie vir gebede.

error: Content is protected !!