Menu Close

Sendingwerk – Malaysië

May-ee se plekkie

previous arrow
next arrow
Slider

Ons het  Woensdag, 8 Maart 2017 by May- ee se plekkie  geslaap. Sy is chinees Malay. Sy gaan Chinese tempel toe en ook moskee toe alhoewel sy nie n Moslem is nie.

Slider

Bid asb. Ons het ‘n klein boekie vir haar gelos: Why Jesus? Bid dat die Here haar sal honger maak vir Hom.

You cannot copy content of this page