Menu Close

JAFFEL DRIVE – THRU

VRYDAG, 31 JULIE 2020

  • Bestellings moet asb. by Lisinda geplaas word by 082-944-5834 @ R20 per Jaffel.
  • Bestelling moet op die laatste Woensdag, 29 Julie geplaas word.
  • Plaas regte bedrag in koevert met naam op en plaas in boksie.
  • Geen kleingeld beskikbaar. Kom laai bestelling op vanaf 16:00.
  • Laat weet asb. watter tyd jy jou jaffels gaan kom optel.
  • Ry tot voor saal deur en kry jou bestelling.
  • Vertrek en gaan geniet jou Jaffel tuis!

error: Content is protected !!