Menu Close

Gedenkmuur Ter Nagedagtes Aan Afgestorwe Geliefdes

previous arrow
next arrow
Slider

Die Gedenkmuur ter nagedagtenis aan afgetorwe geliefdes is in die tuin agter die kerkgebou gebou en nisse is nog beskikbaar teen R1000 vir die eerste 20. Die gedenksteen is by die prys ingesluit. Daar kan ook gereël word om af te betaal. Die bewoording op die gedenksteen word privaat gedoen. Skakel Lisinda de Hoog by die Kerkkantoor (011)740-9259 vir meer besonderhede.