Menu Close

Die Nyl Delta

‘n Ander wêreld. Die Nyl delta -Egipte.

Dis so ‘n voorreg on saam met ‘n Egiptiese gesin te bly in Fowa. 100% moslem,  geen Christene. 60 000 mense.…

Hulle ontvang geen toeriste nie. Vir meeste van hulle is dit hul eerste kontak met westerlinge. Mense is baie vriendelik. ‘n Paar mense kan groet in Engels en ons het geleer groet in Arabies.

Dankie vir al die gebede. Bid dat die Here redding sal bring in Fowa.

error: Content is protected !!