Menu Close

Sendingwerk – Jordanië

Besoek aan Skool

previous arrow
next arrow
Slider

Erich en ‘n nuwe vriend.

EK speel skool skool. DANKIE vir al jul ondersteuning en gebede.
Het ‘n  boodskap gekry van  n werker saam met wie ons gister was .  M weduwee en haar dogter het vanmiddag tot bekering gekom. PRYS die Here.

Het ‘n  boodskap gekry van  n werker saam met wie ons gister was .  M weduwee en haar dogter het vanmiddag tot bekering gekom. PRYS die Here.
Bid vir hulle en prys die Here !


error: Content is protected !!