Menu Close


Sendingwerk – Jordanië

Besoek aan Mafraq

previous arrow
next arrow
Slider

Dankie vir al jul  ondersteining en gebede.
Ons het aangekom in Mafraq , Jordania. Ons bly die volgende twee weke hier by die enigste evangeliese kerk se gastehuis. Bid asb dat ons net die Here se wil sal doen en by die regte projekte betrokke sal wees met die Siriese vlugtelinge.

Ons het ook ander Suid Afrikaners hier ontmoet. Ons het vanmiddag supermark toe gegaan. Al die pryse was in arabies.

error: Content is protected !!